GOUE DROME VERMAAKGIDS
|
BAY FM 107.9 & BARKLYSTRAAT TEATER UITENHAGE
BIED AAN:
SATERDAG & SONDAG
3 & 4 JULIE 2010
08H30 – 17H00 BY
BARKLYSTRAAT 23, UITENHAGE
‘n Gelukkige paartjie staan die kans om ‘n droomtroue by die
Bay FM Barklystraat
Teater Bruidskou te wen wat die volgende insluit:
1. Die
Barklystraat Teater Banketsaal huur ter waarde van
R7,500.00;
2. Tafel dekor
ter waarde van R7,000.00 deur Francois Deyzel;
2. 40% afslag op
die spyseniering;
3. Een nag bed
en ontbyt in die Wittebroodskamer by die 4 ster gastehuis,
Mi Casa te Uitenhage ter waarde van R1,000.00;
4. Fotografie
pakket deur Jolene Oelofse Fotografie ter waarde van
R4,000.00;
5. Troukoek ter
waarde van R1,800.00 deur The Cake Studio;
Totale waarde R25,300.00. 041-9220575 |
|
JOLLY DOLPHIN, Jeffreysbaai, bied aan:
Prime Circle - 9 Julie, 20h00, R100p.p
Navrae: Eben by 072 428 2611 |
|
ATKV Uitenhage bied aan "Winter-kapperjolle" op Saterdag die 24ste Julie om 19:00 te Laerskool Handhaaf, Uitenhage. Pak 'n mandjie en bring die gesin, familie, vriende en bure saam – ‘n dans vir almal. Musiek sal verskaf word deur Joppie de Jager. Toegang is R60-00 per paar, en R10-00 vir kinders bo 12. Kinders moet asb deur hulle ouers vergesel word, of onder toesig wees van 'n volwassene. Vir verdere navrae of om kaartjies te bekom, skakel vir Yolande by 041-9910170 (k/u) of 073 314 7304. |
|
Jannie de Bruin, kulkunstenaar, en buikspreker
30 julie 19:00 by die NG Kerk Sondagsriviermond
Kaartjies R50-00 per volwassene, en R25 vir kinders onder 12
Verversings sal te koop aangebied word.
Vir navrae skakel:
Proppie:084 0166 843
John :0722008437
Kaartjies sal (indien daar nog oor is) ook by die deure
beskikbaar wees, maar bespreek liewer vooraf. |
![]() |
![]() KIRKWOOD WOW!-STêR 17 Julie THE LOOKOUT NAVRAE: ELNA BY 082 706 9717 www.wowster.co.za |
![]() |
|
|
|
Premiere
Promotions bied aan
BOK VAN BLERK R80
31 JULIE 2010
Bespreek by Hellen Scriven,
Tel 041 365
0217 |
| JAN BLOHM POTTER'S PLACE 5 & 6 AUGUSTUS SKAKEL CARLA BY 042 293 2500 |
|
Laerskool Frans Conradie hou weer daai lekker
2010 VOET-INI-HOEK FEES
op 17 en 18 September
Vrydagaand: Steakbraai met Biertent
Saterdag: Dag vol aktiwiteit met ‘n vertoning van Drie Funny
Stoutstes die aand
Navrae: Charl Basson 082 613 1937
Tanya Gerber 084 919 5309 |
|
Loerie Nartjiefees
Datum: Saterdag 25 September
Ongeveer 8:30vm
tot 16:00
Plek:
Kerkgronde, Ned. Geref. Kerk Loerie
Toegang:
Volwassenes R40
Laerskoolkinders R20
Toegangskaartjies sal vooraf in PE, Uitenhage en
Jeffreysbaai verkoop word.
Die Nartjiefeesterrein word vergroot en die organiseerders
beplan om vanjaar genoeg parkeerplek aan al die feesgangers
binne die omheinde feesterrein te verskaf.
Kunstenaars wat optree:
Nicholis Louw
Karlien Husselman
Pieter Smith
Jaycee Crause
Karoolus en Lente
Marinus van Rooyen
Die seremoniemeester vanjaar is Pedro Camara, wat die rolle
van Carlos Perestrelo in
Sewende Laan en
Tony in Egoli
vertolk het.
Navrae: Getha by 083 711 6915 |
![]() |
| JAN BLOHM POTTER'S PLACE 16 & 17 DESEMBER SKAKEL CARLA BY 042 293 2500 |
| NAVI REDD 18 & 19 DESEMBER SKAKEL CARLA BY 042 293 2500 |














