2008 BAY FM SPIRAAL-
toekennings
Jacques Arendt, Stasiebestuurder: BAY FM 107.9 en seremoniemeester by die 2008 BAY FM SPIRAAL-toekennings - Foto: Michelle Mattheus

Die 2008 BAY FM SPIRAAL-paneel (vlnr): Pieter Rademeyer, Louis Potgieter, Zeta Strydom, Mark Scriven en Iloreez Meyer - Foto: Elsie van Eck
Marinus van Rooyen
2008 SPIRAAL-stêr
2008 SPIRAAL vir BESTE KUNSTENAAR, 2008 SPIRAAL vir BESTE LIEDJIE met DIE HELE BOKSEMDAAIS, Posisie nr 5 in die kategorie BESTE PRESTEERDER: TOP 5 LOCAL KLANKE met DIE HELE BOKSEMDAAIS, Posisie nr 3 in die kategorie BESTE LIEDJIE met EK SOEK JOU - Foto: Michelle Mattheus

André M - 2008 SPIRAAL vir BESTE LIEDJIESKRYWER
posisie nr 6 in die kategorie BESTE PRESTEERDER: TOP 5 LOCAL KLANKE met GOUD EN SILWER, posisie nr 4 in die kategorie BESTE LIEDJIE met JOU STEM SNY, posisie nr 3 in die kategorie BESTE KUNSTENAAR - Foto: Elsie van Eck
Carina Renz - 2008 SPIRAAL vir BESTE PRESTEERDER: TOP 5 LOCAL KLANKE - Foto: Michelle Mattheus
Gouwsie - 2008 SPIRAAL vir MEES BELOWENDE KUNSTENAAR
Posisie nr 2 in die kategorie BESTE PRESTEERDER: TOP 5 LOCAL KLANKE, posisie nr 2 in die kategorie BESTE KUNSTENAAR - Foto: Elsie van Eck
Ricky Venter - posisie nr 10 in die kategorie BESTE LIEDJIE met DIS NJA IN SUID-AFRIKA - Foto: Michelle Mattheus
Robert Gillmer - posisie nr 10 in die kategorie BESTE PRESTEERDER: TOP 5 LOCAL KLANKE met PA SE OOGAPPELWALS - Foto: Michelle Mattheus
Mattheus - Foto: Michelle Mattheus
Martin Kernekamp - posisie nr 4 in die kategorie BESTE PRESTEERDER: TOP 5 LOCAL KLANKE met MY FAIRYTALE, posisie nr 6 in die kategorie BESTE LIEDJIE met MY FAIRYTALE - Foto: Michelle Mattheus
ELSaBé Rademeyer - posisie nr 9 in die kategorie BESTE PRESTEERDER: TOP 5 LOCAL KLANKE
- Foto: Michelle Mattheus

Don Vallance - posisie nr 7 in die kategorie BESTE PRESTEERDER: TOP 5 LOCAL KLANKE met EK MAAK JOU MYNE en posisie nr 3 in dieselfde kategorie met LANGPAD, posisie nr 5 in die kategorie BESTE LIEDJIE met EK MAAK JOU MYNE, posisie nr 6 in die kategorie BESTE KUNSTENAAR - Foto: Elsie van Eck
Deon le Roux - Foto: Michelle Mattheus
Crash Feever - Foto: Michelle Mattheus











