GOUE DROME
 
Jou musiek ... ons passie!



Carina Renz
Chandré
Chandré

Gouwsie

Jerome Alden 

John Perkins 

Kaalvoetklong 

Marinus van Rooyen

Chandré

Op 18 reeds 'n gesoute sangeres!

 

Geboortedatum:  21 Januarie 1992

 

Graad: 12

 

Skool:  Tuisonderrig

 

Stokperdjies:  Dans en “Scrapping”

 

CD’s opgeneem

 

“Aitsa” -  2003

                                

“Bokkie is jy myne?” -  2006    (Bevat 2 oorspronklike liedjies geskryf deur Sunette Bridges en Rian Ungerer.)

 

“Chandré DVD”  -  2007 (5 Video’s vanaf die cd “Bokkie is jy myne?”)

 

Vorige gunsteling Optredes:     

Bloemskou (afgelope 5 jaar), 

Ficksburg Kersiefees (2004 en 2005),

Petrusburg Aartappelfees (2002 en 2005)

Marquard Eeufees (2005)

Lindley Kontreifees (2007)

meer van die liedjies sal hou nie.

 

Tipe optredes:

Skoue, Feeste, Kunsmarkte, Oggendtee’s, Korporatiewe funksies, Troues, ens.

 

Fooi vir optredes:  Onderhandelbaar, afhangende van plek van optrede.

 

Prys van Cd’s en DVD:  R80 elk

 

Chandré sing ligte Afrikaanse en Engelse liedjies, en is veral gewild vir haar Country-vertonings. Sy geniet dit om voor groot gehore op te tree!

 

Kontak GOUE DROME by info@gouedrome.co.za

of Elna by 082 706 9717 

South Africa's Top Sites