GouwsieNadere besonderhede oor GOUWSIE - jou gunsteling sanger - word gereeld hier opgedateer. Vir navrae en besprekings - klik hier of skakel Elna by 082 706 9717 |
|
Gouwsie is besig met die opneem van sy tweede album Die bekende jong sanger van Joubertina, is tans besig met die opneem van sy tweede album wat na verwagting in 2010 vrygestel sal word. |
|
Gouwsie wen met Gatiepie Gouwsie het op die GOUE DROME SUPRA wat op 27 November 2009 in THE PLAYHOUSE, Uptown Teaters, Port Elizabeth plaasgevind het met die louere weggestap toe hy met sy liedjie, GATIEPIE EN DIE WYFIESPOOK, die BESTE LIEDJIE toekenning vir die jaar ontvang het. Die liedjie is geskryf deur Sarel Botha en Deon Mattheus. Gouwsie het ook die derde plek in die kategorie BESTE KUNSTENAAR verower.
|
|
MEER OOR GOUWSIE ...
1)
KKNK (2008 & 2009)
2)
Langkloof Appelfees (Joubertina)
3)
Karriefees (Kareedouw)
4)
Kirkwood Wildsfees
5)
Port Elizabeth - Die BURGEROPSKOP
6)
Jeffreysbaai – Skulpiesfees (drie jaar namekaar)
7)
Despatchfees
8)
Middelburg Skou – Maart 2009 9) Misgund 10) Volksblad Kunstefees, Bloemfontein 11) Kirkwood WOW!-STêR (hoofkunstenaar) 12) Graaff-Reinet WOW!-STêR (hoofkunstenaar)
… en nog talle, talle meer!
Sedert 2007 het Gouwsie opgetree in verskeie voorprogramme vir bekende sangers , onder andere:Fredi Nest - Kirkwood - Augustus 2009 Bravo - Mosselbaai - informele impromptu optrede saam met Kurt Darren
|
|
|












