Goue Drome

Jou musiek ... ons passie!

     

 

BAY FM - JIP Sangkompetisie 2009

HIER IS 2009 SE WENNERS

Laura Baadjies loop met die louere weg!

Die glansryke finaal van die gewilde JIP-BAY FM Sangkompetisie was op 4 September in die Ernest Swanepoelsaal op Despatch aangebied. Die saal was vol en die      talent volop. Alles is beslis wel met die     ontwikkeling van    sangtalent in die        Oos-Kaap!

 

Wenners van die JIP-BAY FM Sangkompetisie:

Voor van Links na Regs : Robyn Webster (9-11jr.), Corma    Oosthuysen (6-8jr.)

Agter van Links na Regs : Anja Swart (15-18jr.), Laura Baadjies (19-25jr.), Ruan van der Kuil (12-14jr.)

*****************

SAMSON het mikrofone vir die wenners oorhandig!

 

Die volledige uitslae!

6-8 Jaar

1. Corma Oosthuyzen

2. Casey-Lynn Barnard (Beste Afrikaanse Liedjie)

3. Ivanka Meyer

Nedbank ondersteun die kompetisie - Hier oorhandig mnr Mbulelo Ngxonono, Streekbestuurder by Nedbank die wentjek aan Laura Baadjies

9-11 Jaar

1. Robyn Webster (Beste Afrikaanse Liedjie asook Belowendste Deelnemer)

2. Megan Scheuble

3. Gitte Alberts

 

12-14 Jaar

1. Ruan van der Kuil

2. Minne Kleinhans (Beste Afrikaanse Liedjie)

3. Nicole Wienand

 

15-18 Jaar

1. Anja Swart (foto onder: middel)

2. Monique van Driel (Beste Verhoogpersoonlikheid) (foto onder: links)

3. Anika Boshoff (foto onder: regs)

Cobus Stols (Beste Afrikaanse Liedjie)

 

19-25 Jaar

1. Laura Baadjies (Algehele Wenner)

2. Chantelle van Molendorff

3. Esti van Vuuren (Beste Afrikaanse Liedjie)

En hier is die brein agter die JIP BAY FM Sangkompetisie: Iloreez Meyer

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

South Africa's Top Sites

Goue Drome Vermaakgids
Klik hierbo (of op datums hieronder) vir vollediger besonderhede

Bay FM 107.9

Jacques Arndt - Bay FM
Jacques Arendt
Soek jy 'n DJ of compére wat van jou geleentheid 'n lekker JOL kan maak? Iemand wat bekend is in Suid-Afrika se hoofstroom musiekkringe?
 
Gaan lees by
Jacques se webblad (klik hier) hoe hy jou funksie 'n treffer kan maak!

******