
NUWE PROGRAM IN PLEK VAN DIE TOP 5 LOCAL KLANKE
Dit is vir BAY FM ‘n voorreg om aan te kondig dat die BAY FM GOUE DROME TOP 5 LOCAL KLANKE na etlike suksesvolle jare op 4 Maart 2012 vervang word met die BAY FM GOUE DROME LOCAL KLANKE – steeds as ‘n gleuf binne die Saterdagjolyt program. Van Maart af sal 5 snitte van Oos-Kaapse talent gespeel word en gereeld met ander snitte geroteer word – dus geen posisies of stemmery meer nie. Daar sal nuus oor plaaslike talent tussenin deurgegee word.
Snitte van TOP OOS-KAAPSE talent wat goeie luisteraarsreaksie ontlok wanneer dit op die BAY FM GOUE DROME LOCAL KLANKE gespeel word en op nasionale uitsaaistandaard is sal nie net in die Saterdagprogram gespeel word nie, maar ook tydens die weekprogramme op BAY FM 107.9. Dit is baie opwindend aangesien slegs goedgekeurde TOP SNITTE dus dieselfde speeltyd as musiek van nasionale hoofstroom kunstenaars sal kry wat uitstekende blootstelling vir sulke kunstenaars beteken.
Die jaarlikse SPIRAAL-toekennings aan verdienstelike Oos-Kaapse talent en opname-ateljees bly voorlopig onveranderd, maar daar is ‘n moontlikheid dat ook in hierdie opsig ‘n verbetering aangebring sal word. Sodra meer besonderhede bekend is, sal dit in hierdie program aangekondig word.
HIERDIE BLADSY OP DIE GOUE DROME WEBBLAD WORD VANAF MAART 2012 GEWY AAN AL DIE FANTASTIESE OOS-KAAP TALENT! HOU DIT DOP! JY SAL GROOT PRYSE KAN WEN EN AL DIE NUUTSTE NUUS OOR ONS EIE TALENT HEEL EERSTE KAN LEES!
*****************************
OOS -KAAPSE TALENT IS ONS PASSIE!
Luister elke Saterdag om 09:00 tot 12:00 na Jacques Kilian (foto links) of Jacques Arendt (foto regs) met Saterdagjolyt op BAY FM 107.9 of skakel in via die internet by www.bayfm.co.za
(klik op Listen Live). Gedurende hierdie program (gewoonlik so 09:30) word die BAY FM GOUE DROME TOP 5 LOCAL KLANKE uitgesaai.
Dit is BAY FM en GOUE DROME se passie vir die afgelope paar jaar en ook in die toekoms om deur doelgerigte aksies soos ontwikkelingstalentdae, talentkompetisies, die TOP 5, die BAY FM SPIRAAL-toekennings en verskeie ander geleenthede, die groei van Oos-Kaapse talent te stimuleer.
WEN 'N CD!
DEUR TE STEM VIR U GUNSTELING LIEDJIE OF KUNSTENAAR KAN U 'N CD WEN!
Indien u ook 'n sanger is en ook graag u radiokwaliteit- liedjie op BAY FM wil laat speel - klik hier!
Om te sien hoe ons nuwe talent ontwikkel of as jy graag aan talentvertonings wil deelneem lees www.wowster.co.za
HOE STEM MENS ?
STUUR ‘N SMS MET DIE LIEDJIE OF KUNSTENAAR SE NAAM WAARVAN JY DIE MEESTE HOU AAN 35005 EN BEGIN DIE SMS MET DIE WOORD “GOUD”.
OF
STEM OP HIERDIE BLADSY VIA DIE INTERNET.
Die reëls, wat elders op hierdie bladsy verskyn, is belangrik.
Hou hierdie bladsy dop om die heel nuutste TOP 5 te sien of gaan na www.bayfm.co.za en klik op MUSIEK.
DIE TOP 5 JAAR
Die TOP 5 jaar begin op 1 Oktober en eindig op 30 September. BAY FM Spiraaltoekennings word gebaseer op prestasies gedurende hierdie periode. Die TOP 5 word nie gedurende Desember en die eerste twee Saterdae in Januarie uitgesaai nie.
DIE BAY FM GOUE DROME TOP 5 LOCAL KLANKE
18 FEBRUARIE 2012
|
Pos
|
Snit
|
Foto
|
Kunstenaar
|
Liedjie-skrywer(s)
|
Verlede week |
Aantal weke
|
|
1
|
Slaaf van ons tyd
Stem
|
 |
Bertha Haasbroek |
Bertha Haasbroek |
1
|
6
|
|
2
|
Hoeveel woorde moet ek sê
Stem
|
 |
Monique Roelofse |
Marinus van Rooyen |
2
|
10
|
|
3
|
Skud jou lyf
Stem
|
 |
JJ Botha |
JJ Botha & Deon Mattheus |
5
|
2
|
|
4
|
Now that you're gone
Stem
|
 |
Bianca Rademan |
Bianca Rademan |
3
|
12
|
|
5
|
Baby jy is hot
Stem
|
 |
Lucinda Slater |
Lucinda Slater |
4
|
11
|
11 FEBRUARIE 2012
|
Pos
|
Snit
|
Kunstenaar
|
Liedjie-skrywer(s)
|
Verlede week |
Aantal weke
|
|
1
|
Slaaf van ons tyd
|
Bertha Haasbroek |
Bertha Haasbroek |
2
|
5
|
|
2
|
Hoeveel woorde moet ek sê
|
Monique Roelofse |
Marinus van Rooyen |
1
|
9
|
|
3
|
Now that you're gone |
Bianca Rademan |
Bianca Rademan |
3
|
11
|
|
4
|
Baby jy is hot
|
Lucinda Slater |
Lucinda Slater |
5
|
10
|
|
5
|
Skud jou lyf
|
JJ Botha |
JJ Botha & Deon Mattheus |
Nuut
|
Nuut
|
4 FEBRUARIE 2012
|
Pos
|
Snit
|
Kunstenaar
|
Liedjie-skrywer(s)
|
Verlede week |
Aantal weke
|
|
1
|
Hoeveel woorde moet ek sê
|
Monique Roelofse |
Marinus van Rooyen |
1
|
8
|
|
2
|
Slaaf van ons tyd
|
Bertha Haasbroek |
Bertha Haasbroek |
3
|
4
|
|
3
|
Now that you're gone |
Bianca Rademan |
Bianca Rademan |
2
|
10
|
|
4
|
Clear View
|
Robert Gillmer |
Semandie |
4
|
15
|
|
5
|
Baby jy is hot
|
Lucinda Slater |
Lucinda Slater |
5
|
9
|
28 JANUARIE 2012
|
Pos
|
Snit
|
Kunstenaar
|
Liedjie-skrywer(s)
|
Verlede week |
Aantal weke
|
|
1
|
Hoeveel woorde moet ek sê
|
Monique Roelofse |
Marinus van Rooyen |
1
|
7
|
|
2
|
Now that you're gone |
Bianca Rademan |
Bianca Rademan |
2
|
9
|
|
3
|
Slaaf van ons tyd
|
Bertha Haasbroek |
Bertha Haasbroek |
5
|
2
|
|
4
|
Clear View
|
Robert Gillmer |
Semandie |
4
|
14
|
|
5
|
Baby jy is hot
|
Lucinda Slater |
Lucinda Slater |
3
|
8
|
21 JANUARIE 2012
|
Pos
|
Snit
|
Kunstenaar
|
Liedjie-skrywer(s)
|
Verlede week |
Aantal weke
|
|
1
|
Hoeveel woorde moet ek sê
|
Monique Roelofse |
Marinus van Rooyen |
2
|
6
|
|
2
|
Now that you're gone |
Bianca Rademan |
Bianca Rademan |
1
|
8
|
|
3
|
Baby jy is hot
|
Lucinda Slater |
Lucinda Slater |
3
|
7
|
|
4
|
Clear View
|
Robert Gillmer |
Semandie |
5
|
13
|
|
5
|
Slaaf van ons tyd
|
Bertha Haasbroek |
Bertha Haasbroek |
Nuut
|
Nuut
|
19 NOVEMBER 2011
|
Pos
|
Snit
|
Kunstenaar
|
Liedjie-skrywer(s)
|
Verlede week |
Aantal weke
|
|
1
|
Now that you're gone |
Bianca Rademan |
Bianca Rademan |
1
|
7
|
|
2
|
Hoeveel woorde moet ek sê
|
Monique Roelofse |
Marinus van Rooyen |
2
|
5
|
|
3
|
Baby jy is hot
|
Lucinda Slater |
Lucinda Slater |
5
|
6
|
|
4
|
Alleen sonder jou
|
Yelanda Swart |
Yelanda Swart en Semandie |
3
|
15
|
|
5
|
Clear View
|
Robert Gillmer |
Semandie |
4
|
12
|
12 NOVEMBER 2011
|
Pos
|
Snit
|
Kunstenaar
|
Liedjie-skrywer(s)
|
Verlede week |
Aantal weke
|
|
1
|
Now that you're gone |
Bianca Rademan |
Bianca Rademan |
2
|
6
|
|
2
|
Hoeveel woorde moet ek sê
|
Monique Roelofse |
Marinus van Rooyen |
1
|
4
|
|
3
|
Alleen sonder jou
|
Yelanda Swart |
Yelanda Swart en Semandie |
5
|
14
|
|
4
|
Clear View
|
Robert Gillmer |
Semandie |
3
|
11
|
|
5
|
Baby jy is hot
|
Lucinda Slater |
Lucinda Slater |
4
|
5
|
5 NOVEMBER 2011
|
Pos
|
Snit
|
Kunstenaar
|
Liedjie-skrywer(s)
|
Verlede week |
Aantal weke
|
|
1
|
Hoeveel woorde moet ek sê
|
Monique Roelofse |
Marinus van Rooyen |
1
|
3
|
|
2
|
Now that you're gone |
Bianca Rademan |
Bianca Rademan |
3
|
5
|
|
3
|
Clear View
|
Robert Gillmer |
Semandie |
4
|
10
|
|
4
|
Baby jy is hot
|
Lucinda Slater |
Lucinda Slater |
5
|
4
|
|
5
|
Alleen sonder jou
|
Yelanda Swart |
Yelanda Swart en Semandie |
2
|
13
|
29 OKTOBER 2011
|
Pos
|
Snit
|
Kunstenaar
|
Liedjie-skrywer(s)
|
Verlede week |
Aantal weke
|
|
1
|
Hoeveel woorde moet ek sê
|
Monique Roelofse |
Marinus van Rooyen |
5
|
2
|
|
2
|
Alleen sonder jou
|
Yelanda Swart |
Yelanda Swart en Semandie |
3
|
12
|
|
3
|
Now that you're gone
|
Bianca Rademan |
Bianca Rademan |
2
|
4
|
|
4
|
Clear View
|
Robert Gillmer |
Semandie |
1
|
9
|
|
5
|
Baby jy is hot
|
Lucinda Slater |
Lucinda Slater |
4
|
3
|
22 OKTOBER 2011
|
Pos
|
Snit
|
Kunstenaar
|
Liedjie-skrywer(s)
|
Verlede week |
Aantal weke
|
|
1
|
Clear View
|
Robert Gillmer |
Semandie |
1
|
8
|
|
2
|
Now that you're gone
|
Bianca Rademan |
Bianca Rademan |
2
|
3
|
|
3
|
Alleen sonder jou
|
Yelanda Swart |
Yelanda Swart en Semandie |
4
|
11
|
|
4
|
Baby jy is hot
|
Lucinda Slater |
Lucinda Slater |
5
|
2
|
|
5
|
Hoeveel woorde moet ek sê
|
Monique Roelofse |
Marinus van Rooyen |
Nuut
|
Nuut
|
15 OKTOBER 2011
|
Pos
|
Snit
|
Kunstenaar
|
Liedjie-skrywer(s)
|
Verlede week |
Aantal weke
|
|
1
|
Clear View
|
Robert Gillmer |
Semandie |
2
|
6
|
|
2
|
Now that you're gone
|
Bianca Rademan |
Bianca Rademan |
5
|
2
|
|
3
|
Sprokiesland
|
Michellé |
Monja Richards |
4
|
15
|
|
4
|
Alleen sonder jou
|
Yelanda Swart |
Yelanda Swart en Semandie |
3
|
10
|
|
5
|
Baby jy is hot
|
Lucinda Slater |
Lucinda Slater |
Nuut
|
Nuut
|
8 OKTOBER 2011
|
Pos
|
Snit
|
Kunstenaar
|
Liedjie-skrywer(s)
|
Verlede week |
Aantal weke
|
|
1
|
Better be you
|
Chezanne |
Chezane |
1
|
15
|
|
2
|
Clear View
|
Robert Gillmer |
Semandie |
2
|
6
|
|
3
|
Alleen sonder jou |
Yelanda Swart |
Yelanda Swart en Semandie |
4
|
9
|
|
4
|
Sprokiesland
|
Michellé |
Monja Richards |
5
|
14
|
|
5
|
Now that you're gone
|
Bianca Rademan |
Bianca Rademan |
Nuut
|
Nuut
|
1 OKTOBER 2011
|
Pos
|
Snit
|
Kunstenaar
|
Liedjie-skrywer(s)
|
Verlede week |
Aantal weke
|
|
1
|
Better be you
|
Chezanne |
Chezane |
2
|
14
|
|
2
|
Clear View
|
Robert Gillmer |
Semandie |
1
|
5
|
|
3
|
Lewe jou lewe |
Lenro Stoltz |
Lenro Stoltz |
4
|
15
|
|
4
|
Alleen sonder jou
|
Yelanda Swart |
Yelanda Swart en Semandie |
5
|
8
|
|
5
|
Sprokiesland
|
Michellé |
Monja Richards |
3
|
13
|